Motivational Speaker

Motivational Speaker. Dr Christine Steyn
Christine wil graag vroue inspireer om hulle volle potensiaal raak te sien, na hul self te kyk en hul drome te leef.
harte van goud vrouekonferensie

Harte van goud

Harte van goud Vrouekonferensie Saterdag 27 Mei 2017 R250 pp. 09:00-14:00. Venue: Rooikerk Universitas. H/v De Bruyn & Van Schalkwykstraat, Bloemfontein.

harte van goud vrouekonferensie

3 Vriendinne uit 3 werelde met 1 hart - 'n hart om te inspireer, hoop te gee en liefde te leef. Bekende motiveringspreker Jana du Plessis kom vertel haar verhaal van kanker, die stryd en die oorwinning. Anri Powell, direkteur van ACE Models Suid-Afrika, is ons styl-guru vir die dag. Sy kom gesels oor "Jou hart in die spieel". Lofprysing word gelei deur Christine Steyn-Stevens.

Sheri Brynard - wereldbekende spreker met Down Sindroom is one eregas en sy kom gesels oor: "Limitations live only in our minds"